Boston Brood

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.7 / 5)

4.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,584
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

DAAGLIKSE BROOD ~ Boston Brood

* 120 g koekmeelblom (250 ml)
* 120 g mieliemeel (250 ml)
* 2 ml sout
* 17 ml bakpoeier
* 2 ml koeksoda
* 5 ml fyn kaneel
* 5 ml fyn gemmer
* 2 ml neutmuskaat
* 130 g volkoringmeel (250 ml)
* 150 g SAFARI pitlose rosyne, gekap (250 ml)
* 75 g SAFARI ontpitte dadels, gekap (125 ml)
* 50 g okkerneute of pekanneute, gekap (125 ml)
* 110 g margarien of botter (120 ml)
* 200 ml gouestroop
* 250 ml melk
* 5 ml vanielje-geursel

Method

Smeer twee Bostonbroodblikke en deksels (of gebruik twee 450 g kakaoblikke) sif meelblom, mieliemeel, sout, bakpoeier en speserye in mengbak.
voeg volkoringmeel, vrugte en neute by, meng goed smelt margarien of botter en voeg stroop, melk en vanielje-geursel by.
voeg vloeistowwe by droë bestanddele. klop goed vir een minuut.
vul blikkie half, sit deksels op en stoom vir 2¼ uur.
verwyder deksels en koel in blikkie af. plaas oor in lugdigte houer vir ‘n dag voor dit gesny word.
bedien snytjies met botter of margarien

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!