Ryspoeding

2014-03-16
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.6 / 5)

4.6 5 10
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

10 People rated this recipe

9,999
Related Recipes:
  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Koffie & Cream Malvapoeding

  • Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

  • Traditionele Melksnysels

  • “Jam Donuts” – Oliebolle

Jy het nodig:

handjie vol droe appelkose of perskers, baie fyn gekap en geweek
125 ml selfraising flour
5 groot eiers, geklits
600 ml. vars melk
4 el fyn sagte appelkooskonfyt
1 koppie strooisuiker
2 kop koue gaar rys
1 el botter
1 tl vanielje essence

kaneel om oor te strooi.

Verhit die oond tot 180 C

Smeer groot oondbak met botter.
Gooi selfraising flour in ‘n groot mengbak.
Klits eiers goed , vou in by selfraising flour terwyl jy aanhou klits met klitser, gooi nou appelkooskonfyt by meng liggies deur ,
voeg strooisuiker by en meng die meelmengsel baie goed deur
Gooi nou by jou koue gaarr rys,appelkoos / perskesnippers, botter en vanielje essence, meng goed en gooi in die oondbak.
Sprinkel met kaneel na smaak
Bak + – 1 uur lank of todat die poeding gestol en mooi bruin

Skep warm op saam met lekker tuisgemaakte vla, of vanilla roomys

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!