Recipe Type: Sop
Romerige hoender en 2 minute noodle sop
trooskos op sy lekkerste ~ smul slurp sop 1 ui, in kwarte gesny 2 knoffelhuisies, fyn gekap 1 brandrissie, fyn gekap 1 rooi soetrissie, in repe gesny, in botter gebraai 5 hoenderborsies, oontbeen met vel aan ~ in stukkies gesny 1 blik sampioensop 2 k hoenderaftreksel 2 k kookwater sout ...
Read moreEisbein Boontjiesop
Trooskos … winters genot 1 gerookte vark skenkel (eisbein) 1 pakkie gedroogte gespikkelde bone 1 aartappel grof gerasper 1 ui fyn gekap 2 lekker ryp tamaties – opgekap 3 el blatjang 1 pakkies bruin of wit uie sop-aangemaak met bietjie koue water sout en peper na smaak Sit jou bone ...
Read moreSkaapskenkel en Tamatiebredie Bonesop
Maak 2 gunstelinge een smul pot trooskos Bestandele 1 pakkie gespikkeide suikerbone bietjie kookolie 2 uie, gekap 3 knoffelhuisies – gekneus 1 el asyn 2 groot tamaties, mooi rooi ryp en sag – opgekap 1 kg skaapskenkels 500 ml beesvleisaftreksel 1 blik tamatieroomsop 4 wortels, gerasper 1 groot aartappel blokke ...
Read moreBlomkool en Broccoli Sop met Spek
5 el botter handvol grasuie, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 pakkie spek ~ stukke opgesny 300g blomkool, opgekap 300g Broccoli, opgekap 400ml melk 200ml water mespunt rooipeper 1tl hoogvol koekmeel aangemaak met bietjie melk sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 60ml olyfolie *gerasperde skerp kaas vir garnering In ...
Read moreBone en Beestert Sop
Die lekkerste bone sop ooit !!! Jy gaan nodig he: 1 pak gespikkeide suikerbone Vroegmore gooi bone in water , week dit tot laatmiddag Spoel bone goed af, gooi in groot kastrol , bedek met water, bring tot kookpunt, kook tot bone sag is, voeg gereeld nog kookwater by. Die ...
Read moreButternut Sop
Die sop is baie eenvoudig. 1 lekker groot butternut, geskil en blokkies opgesny 1 groot uit opgekap 3 knoffeltoontjies 6 el botter 1 bakkie maaskaas 3 blokkies aftreksel (hoender of groente) 3 koppies kookwater knypie rooipeper Sout en wit peper na smaak Braai die uie en knoffel, rooipeper in die ...
Read moreBone en Vleis Sop
1 pak gespikkeide suikerbone 2 uie, gekap 1 kg gemengde stukke varkskenkel en beesskenkel met been 1 lt aftreksel van jou keuse 4 wortels geskraap, gespoel en gerasper 3 aartappels, geskil en gerasper 1 blik tamatiesop sout en peper na smaak Vroegmore gooi bone in water , week dit tot ...
Read moreKnoffel en Uie Biersop
Smullekker….. Knoffel en Uie Biersop Bestanddele; 1/2 kop botter 8 Rooi Uie, gekerf 6 Knoffel huisies, fyn gedruk 3 kop bees aftreksel 1 bottel bier 2el Tamatie paste 2 Spruitjie 1/2 tl Tiemie sout en varsgemaalde Peper 4 Snye rooster brood, 2 Koppies cheddar kaas, gerasper So gemaak: Voorverhit oond ...
Read moreTuisgemaakte Tamatiesop
Tamatiesop met geroosterde kaas toebie’s …Tuisgemaak ~ die beste ..!! 5 medium ryp tamaties, opgesny 5 eet.l botter 3 koppies groente of hoender aftreksel 1 ui, fyn gekap 2 knoffeltoontjies , gekneus 1 tee.l suiker 1 lourierblaar mespunt matige kerriepoeier 100 ml vars room vars gemaalde swartpeper sout Smelt botter ...
Read moreSampioenroom Sop
1 pakkie knopies sampioene – goed afgespoel, en fyn gesnipper, en in botter gebraai 3 eetl koekmeel 6 eetl botter Koppie volroom melk Koppie hoender aftreksel 125 ml room Sout Growwe gemaalde swartpeper vars suurlemoen sap In ‘n kastrol, smelt die botter oor medium hitte Voeg meel by, terwyl jy ...
Read more