Koekie-Jellie

2008-08-23
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,479
Related Recipes:
  • Heuning Appels met neute en vanieljeroomys

  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Koffie & Cream Malvapoeding

  • Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

  • Traditionele Melksnysels

Maak ‘n pakkie jellie aan volgens die gebruiksaanwysings op die pakkie.

Neem koekies, aantal en geure volgens eie smaak, en voeg in aangemaakte jellie.

Verkoel jellie en koekie mengsel tot gestol

Eksperimenteer met geure en kleure van jellie en koekies volgens jpu – maar belangriker – jou kinders en kleinkinders se smaak.

Smaakelik smul !!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!