Loader

Romerige hoender en 2 minute noodle sop

2014-07-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Koue Komkommer Sop

  • Boontjiesop en spek

  • Outydse bonesop met broodkluitjies

  • Beesvleis met ertjie, lensie en gort sop

  • Boontjiesop van Kathu 

trooskos op sy lekkerste ~ smul slurp sop

1 ui, in kwarte gesny
2 knoffelhuisies, fyn gekap
1 brandrissie, fyn gekap
1 rooi soetrissie, in repe gesny, in botter gebraai
5 hoenderborsies, oontbeen met vel aan ~ in stukkies gesny
1 blik sampioensop
2 k hoenderaftreksel
2 k kookwater
sout
mespunt rooipeper
2 pakkies 2 min noodles ~ hoendergeur

Verhit die olie in ’n kastrol en braai die ui, knoffel,rissies tot uie deurskynend is.
Voeg nou die hoenderstukke saam met die uimengsel en roerbraai liggies, gooi nou al die bestanddele behalwe die rooi soetrissie en noodles by, bring tot kookpunt en laat alles
lekker saam prut vir 1 uur oor lae hitte .
Breek die 2 min noodles in die helfte en gooi by sop, prut nog 2 min ~ saam sy spices
Gooi blikkie sampioensop by saam met botter gebraaide soetrissie by en geur sout en peper na smaak. Laat goed prut vir 10 min

*sit voor terwyl die sop lekker warm is saam heerlike verskeidenheid broodjies

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!