Butternut Sop

2014-06-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.2 / 5)

3.2 5 23
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

23 People rated this recipe

11,898
Related Recipes:
  • Beesvleis met ertjie, lensie en gort sop

  • Boontjiesop van Kathu 

  • Heerlike Aartappelsop

  • Rooilensiesop

  • Romerig Sampioenroom Sop

Die sop is baie eenvoudig.

1 lekker groot butternut, geskil en blokkies opgesny
1 groot uit opgekap
3 knoffeltoontjies
6 el botter
1 bakkie maaskaas
3 blokkies aftreksel (hoender of groente)
3 koppies kookwater
knypie rooipeper
Sout en wit peper na smaak

Braai die uie en knoffel, rooipeper in die botter tot sag en deurskynend
Los die aftrekselblokkies op in die kookwater en
gooi by die gebraaide uie,bring tot kookpunt en dan voeg jy die butternut by.
Laat so kook totdat die pampoen lekker super sag is.
Voeg maaskaas by, roer mooi deur en versap alles saam
Gooi kookwater by.
Sout en peper na smaak
Draai hitte af tot laag, kook stadig tot begin prut tot kookpunt
vir paar minute

Bedien dadelik met lekker brood of vetkoek

Comment (1)

  1. posted by Ronel on May 15, 2016

    nice

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!