Knoffel en Uie Biersop

2014-05-30
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

943
Related Recipes:
  • Beesvleis met ertjie, lensie en gort sop

  • Boontjiesop van Kathu 

  • Heerlike Aartappelsop

  • Rooilensiesop

  • Romerig Sampioenroom Sop

Smullekker….. Knoffel en Uie Biersop

Bestanddele;

1/2 kop botter
8 Rooi Uie, gekerf
6 Knoffel huisies, fyn gedruk
3 kop bees aftreksel
1 bottel bier
2el Tamatie paste
2 Spruitjie
1/2 tl Tiemie
sout en varsgemaalde Peper
4 Snye rooster brood,
2 Koppies cheddar kaas, gerasper

So gemaak:

Voorverhit oond na 180 G
Smelt botter in `n kastrol oor medium hitte en braai die uie tot dit begin verkleur 10 tot 15 min.
Voeg knoffe by en braai 1 min langer.
Voeg nou bees aftreksel, bier, tamatie paste en tiemie by. Roer goed en bring weer tot kookpunt.
Plaas `n deksel op en laat vir `n verdere 15 minute kook oor lae hitte.
Voeg sout en peper na smaak by en skep uit in 4 sopbakkies. Plaas roosterbrood bo-op elke bakkie en verdeel kaas bo-op brood. Bruin in oond en dien dadelik op

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!