Tuisgemaakte Tamatiesop

2014-05-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 13
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

13 People rated this recipe

9,071
Related Recipes:
  • Beesvleis met ertjie, lensie en gort sop

  • Boontjiesop van Kathu 

  • Heerlike Aartappelsop

  • Rooilensiesop

  • Romerig Sampioenroom Sop

Tamatiesop met geroosterde kaas toebie’s …Tuisgemaak ~ die beste ..!!

5 medium ryp tamaties, opgesny
5 eet.l botter
3 koppies groente of hoender aftreksel
1 ui, fyn gekap
2 knoffeltoontjies , gekneus
1 tee.l suiker
1 lourierblaar
mespunt matige kerriepoeier
100 ml vars room
vars gemaalde swartpeper
sout

Smelt botter in kastrol oor medium hitte, braai uie en knoffel tot deurskynend, gooi kerriepoeier oor roer vinng deur
Gooi suiker, lourierblaar,tamaties by en braai tot sous dik word + – 5 minute
Gooi aftreksel by en bring tot kookpunt, prut vir 10 min
Haal van plaat af en druk alles fyn met jou “masher”
Gooi vars room by
Geur met sout en vars gemaalde swartpeper
Kook vir nog 5 min

*maak geroosterde kaas toebroodjies, sny in blokkies, sit bo op sop .Bedien dadelik

Recipe Type: Tags: , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!