Muffinmix sjok poeding
2013-09-08- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Nagereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3 / 5)
4 People rated this recipe
Related Recipes:
Bedien met eksta sjokolade sous, roomys of vla!! Heerlik!!
Neem een pakkie sjokolade muffinmix (500g) maak aan soos op pakkie
Gooi in vierkantige bak en bak tot gaar.
Stroop:
Kook saam, :2 koppies suiker,
1 koppie water,
3 el kakaopoeier, tot suiker opgelos haal van stoofplaat af en
voeg 1eetlepel margarine, en
1 teelepel vanilla in en gooi oor poeding as dit uit die oond kom!!
Laat rus vir 10 min voor opdien