Loader

Elegante aarbei glase

2013-07-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

Elegante glasie heerlikheid…

1 pakkie aarbeijellie- aangemaak soos op pakkie
1 pakkie instant aarbei poeding- aangemaak soos op pakkie (laat stol)
styf gekopte room
vars aarbeie – helfte gesny

verdeel die aarbeijellie tussen 4-6 mooi wyn glase, so half vol. Gooi twee tot drie stukkies aarbei in,, stut jellie glas in groot bak, sit skuins in yskas en laat so skuins stol, as jy reg is vir bediening, skep “instant” aarbeipoeding in ander herfte, versier met stywe room, en vars aarbeie…

wenk:… sprinkel met kakao of gesifte versiersuiker, of sjokolade krummels….

Recipe Type: Tags: , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!