Loader

Tag: Poeding

Heerlike Koffietert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Kors: 4 eiers 250ml suiker 30ml botter 125ml melk 250ml meel 10ml bakpoeier 2.5ml sout 5ml kits koffie poeier Stroop: 250ml water 180ml suiker 30ml kitskoffiepoeier 5ml vanielje geursel Vulsel: 1 blik karamel 1 pakkie karamel kitspoeding 250ml melk 250ml room melksjokolade krulle Kors: Voorverhit die oond tot 180C. Klits ...

Read more

Ryspoeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Jy het nodig: handjie vol droe appelkose of perskers, baie fyn gekap en geweek 125 ml selfraising flour 5 groot eiers, geklits 600 ml. vars melk 4 el fyn sagte appelkooskonfyt 1 koppie strooisuiker 2 kop koue gaar rys 1 el botter 1 tl vanielje essence kaneel om oor te ...

Read more

Tuisgemaak Bananaroomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 oor ryp bananas, baie fyngedruk 1 kop vars uitgedrukte lemoensap 1 tl karamel gleursel essence 500ml klaar styfgeklop room 2 el suurlemoenkwas of vars sap 100ml stroop 80ml strooisuiker Metode Meng alles mooi saam, behalwe room Vou die styfgeklopte room lig 8 gewys in. Skep in ‘n houer, trek ...

Read more

Grenadella yskaskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Bederf vir enige soettand 2 blikkies Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 2 pakkie suurlemoenjellie 2 kop kookwater 2x200g Tennisbeskuitjies Klop die Idealmelk tot styf, voeg strooisuiker by en dan die grenaddellas. Meng jellie met die kookwater en laat ...

Read more

Opregte Malva Poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Daar is baie resepte vir Malva poeding wat nie brandewyn in die sous bevat nie. As daar nie brandewyn in die sous is nie kan mens dit nie Malva poeding noem nie. So hiermee volg n resep vir opregte Malva Poeding! Malva Poeding 1 eier 1 koppie meel 1 tee ...

Read more

1000 ste maal poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

ons het die een vannaand seker vir die 1000 ste maal geniet., bly keer op keer ons gunstling, dit bly ‘n lekkerte op sy eie… 3 x koppies langlewe vla 2 x pak mariekoekies ½ koppie fyn aarbeikonfyt ½ koppie Treat-karamel kondensmelk *2 flakes vir versiering *1 houertjie room *gesnipperde ...

Read more

Warm Dadelpoeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Het vandag gesmul aan die poeding, veral as dit ook so lekker koud is sooa by ons vandag 1½ Koppie koekeelblom 3 el botter 2 tl koeksoda 1 kop opgekapte dadels ½ tl pypkaneel 3 el fyn appelkooskonfyt 2 eier knypie sout 1 kop volroom melk Sif saam koekmeel pypkaneel, ...

Read more

Claudia se treffer tiramisu

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Lekker tiramisu in ‘n kits 1 boksie vingerbeskuitjies 500g mascarponekaas 125 ml room 3 opgehoopte eetlepels sterk kitskoffie (goeie gehalte) 4 teelepels witsuiker 2 eetlepels vanieljegeursel driekwart koppie old brown sherry 100g donkersjokolade Los koffiepoeier en helfte witsuiker in ’n beker met bietjie kookwater en gooi sherry by, maak nou ...

Read more

Thea se Bananatert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Thea deel haar gunsteling bederf met ons… kors”: 1 x pakkie Tennis beskuitjies – of tea lovers (gekrummel) 1 et wit suiker knypie fyn pypkaneel 4 el botter Smelt botter, gooi suiker en pypkaneel by Meng met fyngedrukte koekies Druk krummelkors vas in tertbak vulsel: 3 x baie ryp piesangs, ...

Read more

Kom huistoe appeltert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

As die verlange byt…… Ma se kom huistoe appeltert 3 el botter 1 kop witsuiker ¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier koppie vol fyngedrukte tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!