Loader

Tag: Ontbyt

Woeps Waps Gereg

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Dis woeps waps vinnig , min skottelgoed .. šŸ™‚ en heerlik vir enige middagete of ligte aandeteā€¦..ag en sommer vir ontbyt ook..!! 10 snye brood botter of margarien marmite 6 groot eiers 1/2 liter melk sout en peper na smaak tee/l mosterdpoeier knippie cayene peper (rooi peper) 3 medium tamaties ...

Read more

Kits Olie-skons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Mamma se kits olieskons ā€¦ vinnig om aanmekaar te slaan en heerlikā€¦ geniet saam konfyt, kaas en marmite 2 en 1/2 koppie koekmeel knypie sout 4tl bakpoeier 5el kookolie 1 groot eier + ā€“ 180 ml karringmelk Maak oond voor die tyd warm 200 grade C Botter die muffinpan. Sif ...

Read more

Marmite en cheddar muffins

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle: 1 koppie koekmeelmeel 2 tl bakpoeier knypie sout mespunt rooipeper driekwart vol koppie volroom melk 1 en 1/2 koppies gerasperde kaas 4 tl vol marmite halwe blok botter – 250g in lekker groot bak , meng droe bestanddele saam. gooi kaas ...

Read more

Krummelpap

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Op sy beste saam met melk, botter en suiker, of suurmelk, of braaivleis, met tamatiesmoor. 2 koppies water knippie sout 4 koppies mieliemeel melk botter Bring water en sout tot kookpunt Voeg mieliemeel by in ‘n hopie in die middel van die kastrol , Sit deksel op en verlaag hitte ...

Read more

Hoenderlewertjies met lekker byt

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

hy’s nederig,, hy’s sous oplek lekker..!! Jy het nodig: 1 bakkie hoenderlewertjies – ontvries sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 3 knoffelhuisies, gekneus 2 uie, gekap 5 ml borrie 150 ml botter 12.5ml kerriepoeier of garam masala 1 stuk Ā± 1cm gemmer, fyn gekap 1 x blik tamaties, gekap 3 ...

Read more

Soetrissie en Cheddar Muffin Tertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Jy het nodig: 2 k koekmeel, 1 el bakpoeier knypie sout fyn pietersielie halwe groen halwe rooi gekapte soetrissie 2 k cheddar kaas gerasper 3 groot eiers halwe koppie kookolie, knypie cayenne pepper so gemaak: Sit oond op 180 gr Smeer muffin pannetjie met botter Meng alles in een groot ...

Read more

Wildsbiltong – en – Kaasskons

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Absoluut ‘n wenner…!! Jy het nodig: 100ml gerasperde Cheddarkaas 150ml baie fyn wildsbiltong 420ml koekmeelblom 15ml bakpoeier 120ml melk 35ml botter/margarien 3ml Bovril 1 eier So gemaak: Sif alle droĆ« bestanddele saam, behalwe die kaas en die biltong. Vryf die botter in die meelmengsel totdat dit korrelrig is. Voeg die ...

Read more

Spek, kaas en mielie ontbyt muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Ontbyt……. ?? 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 3 tl suiker knypie sout 3 groot eiers 1 koppie volroom melk 3 el olie 200 g gaar spek stukkies – gesnipper halwe kop kaas gerasper halwe kop heelpit mielies knypie mostert poeier knypie cayene pepep (rooi peper) knypie pietersielie Voorverhit oond ...

Read more

piesang en neute muffin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

250ml volkoringmeel 125ml bruismeel 5ml koeksoda 375ml semels 200ml bruinsuiker 125ml gekapte pekan of okkerneute 2 groot piesangs, fyngedruk 125g gesmelte botter 1 eier, geklits 125ml karringmelk Voorverhit die oond tot 180C. Meng meel en koeksoda. Voeg semels, suiker en neute by. Maak ā€˜n holte in droĆ« bestanddele en voeg ...

Read more

Roomkaas muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  435 ml bruismeel 2 eiers, geklits 65 ml olie 100 ml aarbeikonfyt 125 ml strooisuiker 65 ml gemengde bessie- of aarbeijogurt Vulsel 50 g roomkaas 30 ml (aarbei, moerbei of pruim ) konfyt versiersuiker om bo-oor te sif Stel oond op 180Ā°C. Smeer of bespuit ‘n muffinpannetjie. Sif meel ...

Read more