Sardyntjie Pastei
2014-05-01- Course: Ligte Maal
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(5 / 5)
3 People rated this recipe
1,374Related Recipes:
2 medium blikkies sardientjies in sous
koppie gerasperde kaas
1 tl gekapte pietersielie
halwe koppie graanvlokkies
6 eiers, liggies geklits met lekkie melk
1 el suurlemoensap
sout
growwe gemaalde swart peper na smaak
5ml gekapte ui
1 pak puff pastry
Voorverhit die oond tot 180C.
Maak die sardientjies fyn en voeg res van bestanddele by .Skep mengsel in ‘n uitgevoerde tertpan.
Bedek met uitgerolde brostert deeg.
Bak vir 30 min tot goudbruin en gestol, laat 10 min rus voor opdien