Loader

Tag: Ontbyt

Plaatkoekies met spek, piesang en stroop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Vir die plaatkoekies: 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 5 ml suiker 1 ml sout 2 eiers 200 ml melk Vir die spek, piesang en stroop: 250 g skouer-spek 2 piesangs, in 2 cm-skyfies gesny 25 ml margarien heuning / stroop Plaas die droe bestanddele in ā€˜n mengbak. Maak ā€˜n ...

Read more

Kaasskons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Vinnig , maklik en lekker . Bak dit sommer gou terwyl jy teewater kook . 1 Koppie meel 1 Koppie melk 1 Koppie gerasperde kaas 10 ml bakpoeier 5 ml Sout Meng alles tesame en bak by 180 grade tot gaar (10-15 min) *Charlotte Schoeman Zwennis via Facebook Boerekos Kookengeniet ...

Read more

Pampoen Onbyt Muffin

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 kop koue gaar pampoen ( nie waterig nie) halwe kop bruinsuiker 3 groot eiers 1 kop Nutty Wheat-meel halwe kop muesli onbytgraan 2 tl bakpoeier knypie sout knypie fyn pypkaneel halwe tl Koeksoda 2 el sagte botter *gemengde kaneelsuiker Druk oortollige water van pampoen af In lekker groot mengbak ...

Read more

Boerrie~Omelet

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.6 / 5)

Omelet: (per persoon) 3 eiers, geklits bietjie melk sout & peper vulsel: Boerewors – in happie grootte gesny (so groot stuk soos jy verkies ~ hang af hoe honger jy is vanmore…:) bietjie mozzarella kaas – gerasper bietjie cheddar kaas – gerasper sout en vars swart gemaalde peper 2 dik ...

Read more

Spek en Bone Ontbytpan

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Als in een lekkerte onbyt pan 6 tot 8 snye brood 1 pakkie swoerdlose spek 1 ui ā€“ baie fyn opgekap 4 knoffel huisies- gekneus 8 vieannas ā€“ elk in 6 dele opgesny mozarelakaas ā€“ gerasper cheddar kaas ā€“ gerasper 2 blikke baked beans in tamatiesous 8 eiers ā€“ geklits ...

Read more

Haddock en Sampioen Omelet

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

omelet: ā€“ (per persoon) 3 eiers, geklits bietjie melk sout & peper vulsel: 2 gerookte haddock filette handvol fyn gekapte sampioene parmesan kaas kwart koppie, ongeklopte room vars swart gemaalde peper *fyn grasuie of pietersielie vir garneer Maak die gerookte haddock filette saam met sampioene gaar in lekker botter, vlok ...

Read more

Eierbrood Omelet

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Onbyt…?? lekker verrasing vandag 2 in 1 lekkerte 2 snye brood – liggies gebotter, albei kante 3 eiers knippie borrie knippie rooipeper knippie mostert poeier halwe ui halwe tamatie groen brandrissie fyn opgekap halwe kop kaas – gerasper olie botter sout na smaak witpeper na smaak In ‘n mengbak, gooi ...

Read more

ā€˜Brekvis-pieā€™

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 rol skilferkors deeg 1 pakkie spekvleis, opgesny in stukke en liggies bruin gebraai 1 middelslag ui, rou en fyn gekap 1 soet groenrissie fyn repies gesny 1 pakkie sampioene ā€“ opgekap in kwarte en liggies saam spek gebraai 1 kop gladde maaskaas 100 ml room 6 groot eiers 2 ...

Read more

Eierbrood Muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ontbyt bederf – 1 dag oue “french loaf” broodjie, in stukke gebreek 2 en 1/2 kop melk 6 groot eiers 1/2 kop strooisuiker 1 tl vanilla essense 1 tl fyn pypkaneel Vir die bo-laag kaneel strubel 1/4 kop yskoue botter 1/4 kop bruinsuiker 1/2 koekmeel 1 tl pypkaneel knypie sout ...

Read more

Rooibos Ontbytmuffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ontbyt ..?? 500ml koekmeelblom* 3 tl bakpoeier* mespunt sout* 1/2 tl mostert poeier* 3 el botter in blokkies 1 kop rooibos (sterk swart en effens afgekoel) 1 kop kaas 2 groot eiers paprika Maak oond warm voor die tyd 200ĀŗC Berei muffinpanne voor met ā€˜n kleefvrye middel Sif *meel, bakpoeier, ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!