Swart Hoender

2011-05-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

905
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

Bestanddele

2kg hoenderporsies, vel verwyder

2 groot uie gekerf

1 houer knopie sampioene gekerf

1 koppie woestersous

1 koppie tamatiesous

halwe koppie asyn

halwe koppie olie

sout en peper

 

Braai uie tot bruin, voeg sampioene by en braai tot gaar. Sit uie en sampioene in ‘n groot oond bak met deksel. Braai hoender tot liggies bruin en voeg by uie en sampioene. Meng die res van die bestandele en gooi oor hoender. Maak dekesel toe en bak in die oond(180 grade) vir so 2ure. As die sous te dik begin raak gooi bietjie kookwater by. Sit voor saam met rys.

.

.

,

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!