Randrekker Wors-pastei

2014-01-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

3,389
Related Recipes:
  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • Lamsvleis Breyani

  • Eenpan Worsies en Bone Lekkerte

1 kg boerewors
3 el botter
2 uie in ringe gesny
bietjie gerasperde kaas
2 blikkies koo baked beans
4 kop gaar kapok aartappel (bietjie melk, botter, sout en peper na smaak)

Sny boerewors in duim lengte stukke, gooi in oondbak.
Sprei uie ringe bo-oor, stip met botter hier en daar
Bak in voorverhit oond 180 C
Skep sousboontjies bo-op braai boerewors
Gooi bietjie kaas oor
Sprei kapok aartappel oor die sousbontjies
Bak verder tot aartappel goudbruin is

Comment (1)

  1. posted by Charmain on October 11, 2015

    Lyk lekker

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!