Gebakte Pampoen, Patat en Sampioen Genot

2013-08-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (2.8 / 5)

2.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

3,392
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

Heilsaamheid in een Gereg..!!

Jy het nodig:

700 g pampoen en patat gemeng – geskil en in skywe gesny
1 rooi soetrissie – ontpit en in blokkies gesny
250 g sampioene – gehalveer
15 ml pietersielie
sout en peper – na smaak
250 ml room
1 pakkie bruinuiesoppoeier
2 kop gerasperde cheddar kaas
1 el botter
4 knoffelhuisies gekneus

So gemaak:

Stel oond op 180 ° C.

Plaas in groot oondbak:
Plaas pampoen, patat, soetrissie en sampioene bo op.
Sprinkel pietersielie, sout en peper bo oor.
Blerts met botter hier en daar, druk paar knoffelhuisies tussenin.
Meng room en soppoeier en gooi bo-oor groente.
Sprinkel kaas bo oor en plaas deksel of foelie bo oor.
Bak vir 45 min tot groente sag is, haal foelie / deksel af, en bak tot goudbruin is.
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!