Vinnige Yskastert

2011-05-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

6,030
Related Recipes:
  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

Bestanddele

1 houer gladde roomkaas

1 blik kondensmelk

1 koppie suurlemoen sap

1 gekoopte swissroll

blikkie vrugte (Enige soort) ek hou van koejawels of aarbeie

1x 250ml houer vars room

 

Klop roomkaas, kondensmelk saam, voeg  suurlemoen sap bietjie , bietjies by terwyl jy klits saam tot die mengsel dik raak.

Sny swissroll  van jou keuse in skywe.

Pak ‘n enkel laag op die bodem van tertbak. Die bak moet min of meer 20x30cm wees.

Gooi vrugte stroop oor koek, pak vrugte in ‘n laag bo koek.

Gooi die kondensmelk mengsel bo oor. Bedek met plastiek en sit in yskas tot dit stol.

Omtrent 2ure.

Klop room tot styf, sit eweredig bo oor kondensmelk mengsel.

Sit net so voor of versier met vars vrugte.

 

.

,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!