Tamboesies

2011-06-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,656
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

Bestanddele:

1 rol skilferdeeg (400g)                                              

1 eier –  geklits

500 ml vars room                                                            

50 ml strooisuiker

1 tl  vanielje geursel                                                          

1 koppie gesifte versiersuiker

30 ml kookwater                                                              

paar druppels  suurlemoensap

geel voedsel kleursel

 

So gemaak:

 

Rol skilverdeeg uit en sny in 6 cm vierkantjies.

Verf  met geklitste eier.

Plaas op voorbereide bakplaat , wat met water besproei is.

Bak in ‘n voorverhitte oond by 200C tot goudbruin. (hou ma mooi dop)

Laat afkoel, sny deegvierkante oop tussen die gerysde lagies.

Klop saam, jou  room ,  strooisuiker en vanielje geursel tot styf.

Spuit room op die onderste een lagie en plaas ‘n vierkantjie bo-op.

Meng  versiersuiker met kookwater en suurlemoensap en ‘n paar 1 druppel voedselkleursel.

Skep versiersel drupsgewys oor tamboesie.

.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!