Loader

SKAAPSTERTJIES

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.6 / 5)

4.6 5 14
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

14 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Tamatie Bredie

  • Sondagmiddag Lamsboud

  • Staan Ribbetjie

  • Skaapnek en Groenboontjie bredie

  • Lamsvleis Breyani

SKAAPSTERTJIES ~ Ilsemyn

Skaapstertjies was altyd as afval beskou, probeer hierdie resep en jy sal anders daaroor dink.

2kg skaapstertjies 
3 uie
Steak ‘n Chop Spice
Heel koljander
Pepermeul

Gooi die skaapstertjies en 1 van die uie in ‘n drukkoker en laat drukkook vir ongeveer 15min.
Sny uie in skywe en pak op bakplaat.
Pak skaapstertjies bo-op en geur met speserye en koljander wat deur die pepermeul gemaal word.
Laat rooster in oond to mooi bruin, of dit kan op die kole bruin gebraai word.

Comments (3)

  1. posted by Karin Allen on January 22, 2016

    Het vanaand die 1ste keer in my lewe skaapstertjies geeet en was ek nou verbaas het dit baie geniet!

    • posted by Boerekos on January 25, 2016

      ….. dis koningskos inderdaad !!

  2. posted by Martie on December 13, 2016

    ons gaan met v vakantie en die jaar gaan ons slaap stertjies voorbereid vir kerstdag. Was se bygeregte kan ons maak. Het nog altijd net so geeet. Baie dankie

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!