Munchies
2024-02-16- Course: Soetgoed
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
Soete bederfies
200 g gebreekte Marie beskuitjies
500 g gesifte versiersuiker
1 eier
250 g margarien
75 ml gesifte kakao
Mikrogolf margarien ± 1 1/2 min oop op 100 % tot gesmelt. Sif droë bestanddele saam en roer by. Klits die eier en voeg by. Mikrogolf ± 2 min oop op 100 %. Roer die gebreekte koekies by. Gooi in gesmeerde pan. Laat afkoel en sny in blokke