Brownies

2022-03-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

762
Related Recipes:
  • Piesang en Amarula Kolwyntjies

  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

Koekblik bederfies – Vinnig en maklik, elke Brownie liefhebber se droom,

Bestanddele

125g Botter
1 kop witsuiker
1tl vanieljegeursel
3 groot eiers
3 el kakaopoeier

2 tl koffiepoeier

125 ml kookwater
200 ml bruismeel

150 ml kookolie
mespunt sout

10 blokkies donker shokolade

2 el neute flokkies

  • shokolade / karamel stroop
  • looproom

Metode
voorerhit oond 180 C
*botter oondpan goed
*meng kakao en koffie met kookwater, hou eenkant tot afekoel

Room botter en suiker, voeg eiers een een by , klits goed tot lig en romerig
Voeg kookolie en afgekoelde kakao mengsel by, vou in by eiermengsel
Vou vanieljegeursel by, sif bruismeel bietjies op slag by, voeg sout
Meng tot gladde mengsel en giet in voorberide oondpan
Rasper donker shokolade bo oor deeg
Sprinkel neute vlokkies oor
Stamp pan liggies, dat lugborrels ontsnap

Bak vir 30 tot 35 min in voorverhitte oond
Doen pentoets of druk liggies met vingerpunte in die middel van koek, as dit terugbons is hy reg.
Laat goed afkoel in oondpan en sny in blokkies
Bedien met looproom en shokolade/karamel stroop

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!