Loader

Tag: kaas

MACARONI & KAAS (a’ la’ Anne)

forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

MACARONI – 1599, Suide van Italie. dialek maccaroni (It. maccheroni), meervoud van *maccarone, moontlik van maccare “kneus, maal” van onbekende bron, of van ou Grieks. makaria “kos van gars gemaak.” BESTANDDELE 500 ml macaroni 1 groot ui 1 groen rissie [greenpepper] 250 gr spek stukkies 1 groot tamatie 1 eier ...

Read more

Eiervulsel vir toebroodjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 Gekookte Eiers – Fyn gedruk Kaas – Baie fyn gerasper Tamatiesous – Baie min Mayonaise Knippie Mosterd Sout Meng alles goed saam en gebruik dit as ‘n vulsel op ‘n toebroodjie

Read more

Vinnige Pizza

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hamburger rolletjies Mozzarella kaas pesto kersie tamaties basieliekruid paprika “paste” zucchini salami sout en peper Stel jou oond op volrooster. Sny die rolletjies in die helfte en rooster dit. Smeer 5 ml pesto op die een helfte en 5 ml paprika op die ander helfte. Sny die mozzarella in skywe ...

Read more

Feta en Beetslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

2 x pakkies vars rocket blare 1 x klein houertjie feta (enige geur) Beet (sag gekook en geskil en afgekoel) 1 x Ceaser slaaisous Metode Gooi Rocket blare in slaaibak Sny feta in blokkies, voeg by blare Sny beet in lekker stukke en voeg by slaai Gooi Slaaisous by so ...

Read more

Pofferige macaronikaas

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

125 g macaroni 4 eiers, geskei 100 g sagte witbroodkrummels 375 louwarm melk 100 g cheddar kaas, grof gerasper 5 ml sout Kook die pasta en dreineer goed. Verhit die oond tot 180 C. Smeer n vlak oondvaste bak met botter. Meng die broodkrummels en die eiergele liggies en roer ...

Read more

Biltong – en – kaasskons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

100ml gerasperde Cheddarkaas 150ml gerasperde biltong 420ml koekmeelblom 15ml bakpoeier 120ml melk 35ml botter/margarien 3ml Bovril 1 eier Sif alle droë bestanddele saam, behalwe die kaas en die biltong. Vryf die botter in die meelmengsel totdat dit korrelrig is. Voeg die kaas en die biltong daarby. Klits die Bovril, eier ...

Read more

Mieliepaptert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

1L kookwater 5ml sout 250ml mieliemeel 300g sampioene,in botter gebraai 125ml grondbone 200g spek, gesny en gebraai 250ml Cheddar, gerasper 37,5ml room of ingedampte melk(Ideal Milk) sout, peper en speserye gekapte pietersielie Bring water tot kookpunt. Voeg sout en mieliemeel by, kook tot pap dik en gaar is.Giet uit in ...

Read more

Tamatie-Uie-Feta Omelet

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 – 3 eiers sout en peper na smaak olyfolie 30 ml fyn gekapte rooi ui paar kersie – tamaties, halveer, en gebraai in warm botter ‘n kwart koppie krummel Feta kaas 1 knoffelhuisie en kruie na smaak Meng die eerste 3 bestanddele goed. Verhit die pan oor medium hitte ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!