Biltong – en – kaasskons

2007-05-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,209
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

100ml gerasperde Cheddarkaas
150ml gerasperde biltong
420ml koekmeelblom
15ml bakpoeier
120ml melk
35ml botter/margarien
3ml Bovril
1 eier

Sif alle droë bestanddele saam, behalwe die kaas en die biltong. Vryf die botter in die meelmengsel totdat dit korrelrig is. Voeg die kaas en die biltong daarby. Klits die Bovril, eier en melk saam en sny die mengsel met ‘n mes in die bottermengsel in. Rol die deeg uit in die verlangde dikte en sny in vierkante. Plaas effens van mekaar op ‘n gesmeerde bakplaat en bak by 220C vir plus-minus 12-15 minute. Dien op met botter terwyl dit nog warm is.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!