Loader

Tamatie-Uie-Feta Omelet

2007-04-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Torrijas

  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

2 – 3 eiers
sout en peper na smaak
olyfolie
30 ml fyn gekapte rooi ui
paar kersie – tamaties, halveer, en gebraai in warm botter
‘n kwart koppie krummel Feta kaas
1 knoffelhuisie en kruie na smaak

Meng die eerste 3 bestanddele goed.
Verhit die pan oor medium hitte en voeg die olie by.
Braai die uie, knoffel, kruie tot sag en glansend., sit eenkant
Braai halveerfe tamaties braai in bietie botter ,sit eenkant

Voeg die eier mengsel in die warm botter pan.
Baie versigtig, lig die kante van die omelet en laat die ongekookte eier onder die gebakte eier in loop.
Bak met deksel op, totdat al die eier amper gestol het.
Plaas die uie, tamatie en kaas in die middel van die omelet.
Vou die omelet toe.
Bedien dadelik

Recipe Type: Tags: , , , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!