Krummelpap en suurmelk (maas) Amasi

2015-08-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,490
Related Recipes:
  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • Lamsvleis Breyani

  • Eenpan Worsies en Bone Lekkerte

250 ml water
500 ml mieliemeel
halwe teelepel sout
klontjie botter

Bring water  tot kookpunt in ’n lekker groot kastrol, voeg sout en klontjie botter by
Gooi mieliemeel in die middel van water (soos ‘n miershoop)  maak nou toe met ’n deksel.
Laat vinnig kook vir so 3 minute, lig deksel en  roer vinnig heen en weer met ’n lang vurk tot krummels vorm
Sit deksel terug, draai plaat op laagste stelling, stoom vir 25 min, roer af en toe met vurk

Skep in diep bord, laat effe afkoel, sit voor saam met heerlike  suurmelk (maas) Amasi

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!