Loader

Tag: kaas

Marmite en cheddar muffins

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle: 1 koppie koekmeelmeel 2 tl bakpoeier knypie sout mespunt rooipeper driekwart vol koppie volroom melk 1 en 1/2 koppies gerasperde kaas 4 tl vol marmite halwe blok botter – 250g in lekker groot bak , meng droe bestanddele saam. gooi kaas ...

Read more

Spek en Romerige Kaas Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

My Gunsteling – Enige Dag Souttert Kors: 4 el botter gesmelt 1 en halwe kop sout koekies, fyngemaak Vulsel: 2 kop rou spinasie, fyn gesnipper – liggies gestoom 8 repies spekvleis, opgesny 1 middelslag ui, fyn gekap 1 kop geroomde maaskaas 1 kop suurroom 5 groot eiers halwe koppie fetakaas ...

Read more

Karringmelk Kaas en Uie Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Heerlike saam enige vleisgereg, sop, of sommer net so saam botter Jy het nodig: 500 g. bruismeel. 1 pakkie dik wit uiesoppoeier. 5 ml. ( 1 tl.) sout. 5 ml. ( 1 tl.) bakpoeier. 150 g. gerasperde cheddarkaas. 1 ekstra groot eier. 500 ml. ( 2 kop.) karringmelk. So gemaak: ...

Read more

Kaas En Uiebroodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy benodig: 500g Bruismeel. 1 Pakkie Dik Wit Uiesoppoeier. 5 ml ( 1 Tl.) Sout. 5 ml ( 1 Tl.) Bakpoeier. 150 g Gerasperde Cheddarkaas. 1 Ekstra Groot Eier. 500 ml ( 2 Kop.) Karringmelk. So gemaak: Voorverhit Oond Tot 180 Grade C Smeer ‘N Broodpan Van 1,5 Liter Met ...

Read more

Pepperoni en Kaas Wiele

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sommer baie maklik… en lekker…!! Jy het nodig: 1 pakkie deeg – by supermark peperoni snytjies gerasperde kaas 1 eier knoffelsout Nou so gemaak: Rol die deeg lekker plat op meel oppervlak, deel in 2 of 3 gelyke dele., plaas peperonie snytjies mooi eweredig op uitgerolde deeg, sprinkel genoeg gerasperde ...

Read more

Toutrek Kaasrolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Heerlik vir Braaivleis 1 pakkie deeg – supermark kaas in blokkies gesny koppie suurroom 1/2 koppie bruinsuiker Maak die deeg bolletjies, vou blokkie kaas binne in toe Gooi helfte van die suurroom onder in pan, strooi bruinsuiker op… rangskik die bolletjie mooi tot pan vol is, gooi ander helfte suurroom ...

Read more

Kaas Hamburger Pastei

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Tuisgebak…vars en heerlik..!! Jy het nodig sonneblomolie om patties te braai 4 klaargemaakte hamburger-patties 8 snye cheddarkaas 2 velle (400 g elk) blaardeeg 1 eier, geklits So gemaak: Verhit jou oond tot 220 °C. Braai die hamburger-patties vir so 2 minute weerskante tot bruin. Plaas 4 snye kaas (ewe ver ...

Read more

Wildsbiltong – en – Kaasskons

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Absoluut ‘n wenner…!! Jy het nodig: 100ml gerasperde Cheddarkaas 150ml baie fyn wildsbiltong 420ml koekmeelblom 15ml bakpoeier 120ml melk 35ml botter/margarien 3ml Bovril 1 eier So gemaak: Sif alle droë bestanddele saam, behalwe die kaas en die biltong. Vryf die botter in die meelmengsel totdat dit korrelrig is. Voeg die ...

Read more

Tou trek broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlik vir braaivleis bygereg… jy kan die vulsel aanpas na jou eie smaak die is ‘n basiese heerlike tou-trekkery… 1 groot, ronde brood (verkieslik ‘n suurdeegbrood of ‘n brood wat1 – 2 dae oud is) 250 g spekstukkies, brosgebraai 250 g of meer Cheddarkaas, in dun snytjies gesny 50 ml ...

Read more

Ertjieslaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

…. eenvoudig maar heerlik !! 4 koppies gevriesde ertjies 1 ui, baie fyn gekap koppie vol ham – blokkies opgesny halwe koppie kaas – blokkies gesny Cross & Blackwell Mayonaise Kook die ertjies tot net gaar .Laat goed afkoel Meng alles saam met genoeg mayonaise sodat lekker klam is Plaas ...

Read more