Cola Hoender

2015-07-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.7 / 5)

4.7 5 10
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

10 People rated this recipe

7,688
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

(genoeg vir 6-8 porsies)

8 hoendervlerkies
6 hoenderboudjies
2 hoenderborsies, ontbeen en opgesny

sous:

1 kop sweet chilli sous
3 el gouestroop
750 ml coke
6 el bruinsuiker
2 el bruin asyn
1 tl fyn gemmer
4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap
3 el botter
sout en peper na smaak

In lekker groot kastrol, verhit botter en braai die knoffel liggies
Voeg by sweet chilli sous, gouestroop, coke, suiker, asyn, fyn gemmer en sout en peper na smaak
Bring alles stadig tot kookpunt, verwyder van plaat en roer aanhoudend tot suiker opgelos is
Spoel jou hoenderstukke goed af onder lopende kouewater
Plaas jou sous terug op die plaat en voeg hoederstukke by
Bring tot kookpunt en draai plaat op laagste stelling
Laat stadig kook tot gaar en sous lekker dik raak
Roer af en toe, pasop vir aanbrand

Bedien met vars broodrollejties en groenslaai

Comment (1)

  1. posted by Juanita Smith on July 19, 2015

    Lekker resep

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!