Tag: Eenpan
Woeps Waps Gereg
Dis woeps waps vinnig , min skottelgoed .. š en heerlik vir enige middagete of ligte aandeteā¦..ag en sommer vir ontbyt ook..!! 10 snye brood botter of margarien marmite 6 groot eiers 1/2 liter melk sout en peper na smaak tee/l mosterdpoeier knippie cayene peper (rooi peper) 3 medium tamaties ...
Read moreDoodeet wors-pan
Ons gunsteling enige dag van die week bederf, ………. doodeet wors-pan inderdaad ā genoeg vir 4 mense sonneblomolie 2 uie opgekap 4 knoffelhuisies gekneus 1 groot groen soetrissie grof opgekap 1 pakkie sampioene ā grof gekap 2 tl kerriepoeier 2ml borrie 600ml kookwater 15ml blatjang sout en peper na smaak ...
Read moreSimba Tjips Gereg
Frieda se Vrydagaand Simba Tjips Gereg 4 eetlepels botter 3 eetlepels koekmeel – aangemaak met klein bietjie water tot pasta 375ml warm melk 2 kop gesnipperde ham 2 pakke gekrummelde skyfies- enige geur 2 x koppies gerasperde kaas Voorverhit die oond tot 180C. Maak ān witsous van die botter, meel ...
Read moreBoerewors Breyani:
Verdryf die koue, vinnig en smaaklike breyani met ‘n verskil.. Jy het nodig: 1-2 kg boerewors, in stukke van sowat 3-5 cm gesny 825 g-blik perskeskywe, gedreineer sout en peper na smaak 2 k rys Ā½ k bruin lensies 3 groot uie, in ringe gesny 1 groot groen soetrissie, ontpit ...
Read moreBoereworskerrie
2 uie, gekap 2 aartappels, kwarte gekap 60 ml olie 3 groen brandrissies, gekap 5 knoffelhuisies, fyn gedruk 5 ml gemaalde koljander 10 ml komyn 2 ml borrie 30 ml kerriepoeier 2 blikke (410 g elk) gekapte tamaties 250 ml water Sout, vars gemaalde swartpeper en suiker na smaak 800 ...
Read moreWors en Rys Skottel
‘n Heerlike vinnige en maklike gerreg! Bestandele: 1 KG rou wors 2 koppies rou rys 1 Pak Hawain Stir Fry 1 Pakkie Sampioenroom sop 6 Koppies water 1 Blik Tamatie en uie smoor 2 Koppies gerasperde Kaas Metode: Voorverhit oond tot 180 grade. Smeer oondskottel goed met margarien. Versprei rys ...
Read moreOuma Johanna se Herderspastei
ā Bestanddele: 20 ml olyfolie 800g maalvleis 2 medium ui, gekap 1 groot wortel, grof gerasper 2 selderyestingel, gekap 10 mlĀ origanum koppie beesvleisaftreksel 2 tlĀ Worcestersous Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak Bolaag: 2 groot aartappels, geskil opgesny 1 botterskorsie, geskil , opgesny 50 ml botter 40 ml melk ...
Read moreWildsbobotie
Benodighede: 750g gemaalde wildsvleis 50ml olie 1 ui, gekap 15ml kerriepoeier 7ml sout 4 eetl bruin asyn 6 eetlfyn appelkooskonfyt 1 Granny Smith-appel, gerasper 50ml pitlose rosyne 1 sny witbrood 350ml melk 2 eiers 5ml borrie 4 vars suurlemoen- of lourierblare. So gemaak|: Verhit die olie in ‘n swaarboomkastrol ...
Read moreNiertjie-en-boerewors Potjie
halwe kop olie 30 ml botter 3Ā uie rof gekap 2 kop gekapte “mushrooms” 10 lamsniertjies gehalveer , mooi skoongemaak 3 varkworsies middeldeur gesny 800g boerewors in stukke opgesny 50 ml koekmeelblom sout en swartpeper na smaak 15 ml tamatiepuree 150 ml hoenderaftreksel 50 ml wit wyn 50 ml ...
Read more