Boereworskerrie

2013-01-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

3,071
Related Recipes:
  • Alna se Bobotie met ‘n degie

  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Kerrie Bakkies

2 uie, gekap
2 aartappels, kwarte gekap
60 ml olie
3 groen brandrissies, gekap
5 knoffelhuisies, fyn gedruk
5 ml gemaalde koljander
10 ml komyn
2 ml borrie
30 ml kerriepoeier
2 blikke (410 g elk) gekapte tamaties
250 ml water
Sout, vars gemaalde swartpeper en suiker na smaak
800 g boerewors, in klein happie grootte gesny
Gekapte, vars pietersielie na smaak

Braai die ui in die olie tot sag. Voeg die brandrissies, knoffel, koljander, komyn, borrie en kerriepoeier by en braai vir 3-5 minute.
Voeg die tamaties en water by en verhit tot kookpunt.
Prut vir 15 minute tot die sous lekker afgekook is.
Geur na smaak met sout, peper en ’n knippie suiker.
Voeg die boerewors en aartappels by, verhit weer tot kookpunt en prut stadig vir ongeveer 25 minute tot aartappels sag is.
Roer gekapte pietersielie by en sit voor op rys of pap of lekker vars brood.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!