Amarula Appeltert

2016-05-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 24
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

24 People rated this recipe

5,154
Related Recipes:
  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

Ma se spesiale appeltert  ou gunsteling met nuwe baadjie

3 el botter
1 kop witsuiker
¼ Koppie melk
3 groot eiers
1 kop koekmeelblom
1 tl bakpoeier
1 blikkie tertappels
knypie sout

room die botter en suiker saam tot lig
roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen
sif meel, bakpoeier en sout by en voeg melk by.
Gooi in gesmeerde oondbak.
Pak tertappels bo-op deeg, druk liggies af in die deeg in

Bak 25-30 minute by voorverhitte oond 180°C

vir sy sous:
4 et botter
1/2 kop bruinsuiker
200 ml ideal melk
200 ml amarula liquire

meng als saam, maak warm en roer tot suiker opgelos is, bring tot kook en gooi warm oor net as tert uit oond kom

Comments (2)

  1. posted by theunis on August 17, 2016

    You look hungry

  2. posted by Rudi Botha on December 1, 2016

    Lyk baie lekker

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!