Tag: Bottel en Bere
Preserveerde Sampioene
Bottel Sampioene So…….. Jy het nodig: 1½ kg Sampioene ½ Liter Asyn ¼ Liter Water 1 e Sout 1 e Suiker 1 t Peperkorrels of ‘n paar kruienaeltjies So gemaak: Was die sampioene baie skoon en sny in kleiner stukkies. Kook 5 minute lank in soutwater en dreineer. Kook asyn, ...
Read moreTuisgemaakte Suurdeeg
So gemaak: Om nuwe plantjie te maak Gebruik ‘n vrugtefles en plaas so min of meer ½ koppie rosyne (met pitte) daarin. Maak fles so ¾ met sterk lou water vol en sit half eetlepel sout, 2 eetlepels suiker en 1 eetlepel koek meel by. Meng goed en laat staan ...
Read moreSkoonsus Dawn se gebottelde beet
500ml (2k) asyn 750ml (3k) suiker 6x250ml (6k) gerasperde/in blokkies gesny gaar beet 2 groot uie, fyn gekerf 15ml (1eetl) matige kerriepoeier 45ml (3eetl) mielieblom 5ml (1teel) sout 2.5ml (halwe teel) gemaalde gemmer Verhit asyn en suiker oor lae hitte, roer tot suiker opgelos is. Voeg beet en uie by, ...
Read moreBottel en Bêre Engelse Komkommers
5 groot engelse komkommers – in lekker dun skywe gesny 1 groot ui in snippers gesny 1k water 5 kop wit asyn 1 kop bruin asyn 3 kop suiker suiker 1 bayleave per bottel 1 ster anys per bottel knypie sout Gooi al die bestandele in kastrol,(behalwe komkommer) , bring ...
Read moreBêre mengsel vir Souspoeier
200g maizena 250g bisto poeier 1 pakkie bruin uiesop poeier 1 pakkie tamatiesop poeier 1 pakkie sampioensop poeier Meng goed deur, hou in lugdigte houer Gebruik soos verlang na dikte van sous wat verlang word Maak 2 – 3 teelepels vol met bietjie water aan in ‘n beker tot gladde ...
Read moreRyp Tamatie Konfyt
2 kg ryp tamataies Kookwater 7½ kop wit suiker 35 ml suurlemoensap gekneusde groen gemmerstukke – fyn opgesny Steriliseer flesse. Bedek tamaties met kookwater, laat staan 1 – 2 minute lank, trek skille af en weeg. Kap tamaties in blokkies. Pak die tamaties en suiker in lae in swaarboomkastrol, voeg ...
Read moreSpesery mengsel vir hoender
SPESERYMENGSELS OM HOENDER TE GEUR – Martie Labuschagne – vie Facebook Meng vooraf en hou in flessies. Dis maklik om hoenderstukke na willekeur met een van die volgende mengsels te geur: Speserymengsel: 30 ml sout 15 ml gemmer 30 ml bruinsuiker 2 t kerrie 3 t peper 4 t tiemie ...
Read moreSoet Peppadew Pekel
Bestanddele 3 koppies vars peppadews (Stingels en van die sade verwyder) 1 koppie bruinsuiker 1 koppie kookwater 1 eetlepel heuning 1 teelepel growwe sout 1 koppie wit druiwe asyn Koljander sade, heel swart peper korrels, heel anys saad, naeltjies Sit peppadews, water, sout, suiker en heuning in ‘n pot. Kook ...
Read moreRissie en Ui sous
Bestanddele : 1 groot ui fyn gekerf 180gr vars rissies rooi en groen gemeng (sade verwyder en fyn gekerf) 1 teelepels growwe sout 1 teelepel paprika 1/4 teelepel cayenne 1/2 teelepel droe knoffel vlokkies 1/2 teelepel koljander sade fyn gedruk 1/2 koppie wit druiwe asyn Metode: Sit al die ...
Read moreMango en Pruimedant Blatjang
Bestanddele: 1.5kg ryp pruime, gewas, gehalveer en ontpit 2 groot mango’s gesny in blokke knypie gemaalde neutmuskaat 750ml asyn 1tl gemaalde gemmer 1 tl gemengde speserye 1 tl fyn kaneel 1 tl droë mosterd 2.5ml brandrissie poeier knypie gemaalde naeltjies 2 kop pitlose rosyne 600g appels geksil, ontpit en in ...
Read more