Loader

Tag: Bottel en Bere

Suurvy konfyt

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

  Die suur vleisgedeelte binne-in die vrug is slymerig met blink, bruin sade daarin. Die onderste deel van die vrug word afgebyt en die vleisgedeelte uitgesuig. Heerlike konfyt word van suurvye gekook en dit word ook vir oosterse disse gebruik. So gemaak: Bestanddele: 1 kg suurvye 100 g sout 1 ...

Read more

Uie Marmelade

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

  150ml olyfolie 20ml mosterdsaad 1kg rooi uie, geskil, in dun ringe gesny 25ml gemmer, vars, gerasper 2 vars lourierblare 100ml bruinsuiker 150ml rooi wynasyn 100ml rooiwyn fyngerasperde skil en sap van 2 lemoene Verhit die olie in ‘n groot swaarboomkastrol en soteer die uie stadig oor ‘n lae hitte ...

Read more

MRS BALL’S Blatjang

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

  (Edward Ball, haar kleinseun, het die oorspronklike grootmaat-resep verklein. Dit maak 18 bottels ( mild) blatjang. BESTANDDELE: 612 g droeperskes 238 g gedroogde appelkose 3 liter bruin druiwe-asyn 2 +1/2 kg wit suiker 500g uie 120 g sout 75 g cayenne-peper Om die blatjang sterk te maak, los net ...

Read more

Karibiese chilli sous

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  15 Tabasco chilli?s, of so 8 Habanero?s (verkieslik vars uit die tuin) 1 wortel 3 teelepels knoffel 1/2 koppie asyn 1/4 koppie lemmetjiesap 1/2 – 1 mango, opgesny in blokkies 3/4 koppie water olyfolie Maal die chillies (gebruik soveel van jou gunsteling soort as wat jy wil, afhangende van ...

Read more

GRENADELLAS

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

  Te veel GRENADELLAS ? Gebruik ysblokkie-vriesbakkie en vries die oortollige moes. Hou in vrieskas tot benodig.  

Read more

Marmelade

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Sit ‘n aantal lemoene deur ‘n versapper, skil en al maar sonder pitte. Weeg 1 kg van hierdie mengsel, di. sap, skil, ens. en gooi in pot. Voeg 3/4 kg (= 750 g) suiker by en kook. Skep skuim af. Kook totdat mengsel dik genoeg is. Skep in gesteriliseerde glasbottels. ...

Read more

Vinnige appelkoosblatjang

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

250 ml fyn appelkooskonfyt 2,5 ml sout 0,6 ml rooipeper 2,5 ml fyn gemmer 190 ml witasyn Meng die eerste 4 bestanddele goed saam en roer die asyn by volgens smaak. Kook dit tot dit dik genoeg is.

Read more

Fyn aarbeikonfyt

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Was en sny die stingels van die aarbeie af. Weeg die vrugte en gebruik 500 g suiker vir elke 500 g vrugte. Sit die vrugte en die suiker in lae in n kastrol, druk die onderste laag vrugte stukkend sodat die sap uitkom en laat dit oornag staan. Verhit dit ...

Read more

Fyn vyekonfyt

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Was en skil die ryp vye dun af en weeg dit. Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker. Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol en voeg die water by. Verhit stadig en roer af ...

Read more

Turksvykonfyt

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Kies turksvye wat ryp is, vryf hulle goed af met n growwe doek om die dorings te verwyder en spoel hulle in water af. Skil net die groen skilletjie af en weeg die vrugte. Prik die vrugte met n stopnaald laat dit oornag week in n oplossing van koeksoda (45 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!