Loader

Tag: Bottel en Bere

Rissieblatjang

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hy byt lekker
!! 4 medium uie – fyn gekap 10 knoffelhuisies – fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 10 pepperdews – fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 ...

Read more

Kerrievis

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Kerriesous vir ingelegde vis: 2 kg stokvis / hake in groot stukke gesny Âœ koppie kookolie 6 groot uie – in dik ringe gesny 4 knoffelhuisies – gekneus 500 ml bruin druiweasyn 250 ml wit wynasyn 3 el kerriepoeier 10 ml borrie 1 tl sout 5 ster anys sade 60 ...

Read more

Piekel uitjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Jy het nodig: *skoon gestoomde flesse, wat goed kan seel 3 el growwe sout * 2 kop water* 45 ml suiker 1 liter water 750ml bruin asyn 10 ml pepperkorrels 1.5kg klein uitjies kookwater 2 rooi brand rissies, 2 groen brand rissies 2 lourierblare Los growwe sout in 2kop water ...

Read more

Beet Blatjang

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

-bottel en bĂȘre Meng en bring tot kookpunt: 2 koppies bruin asyn 3 koppies suiker Meng die volgende saam: Voeg bymekaar 6 koppies gaar beet in blokkies gesny 2 uie gekap Meng die volgende en voeg by die kokende mengsel: 3 teelepels kerrie 1 teelepel sout Kook vir sowat 10 ...

Read more

Kerriekool – bottel en bĂȘre

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

bottel en bĂȘre 1 kopkool, in growwe repies gekao 1 ui, in ringe gesny 3 wortels, grof gerasper 100 ml appelkooskonfyt 65g tamatiepuree 2 ell suiker 1 tl breyani- mengsel 1 tl borrie 1 tl masala 3 tl matige kerriepoeier 2 lourierblare 1 kaneelstokkies 1 el suurlemoenkwas 500ml water Plaas ...

Read more

FYN FYEKONFYT GESKIK VIR DIABETES

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Was en skil genoeg ryp fye om 1.5kg uit te weeg. Gebruik 600g Xylitol versoeter 350ml water 30ml suurlemoensap Een stuk gekneusde gemmerwortel in ‘n katoen doek toegebind. 10g gelatine Plaas die vye en versoeter in ‘n kastrol en voeg die water by. Snipper die vye met ‘n sker in ...

Read more

Oudtydse Kerrie Boontjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam Meng nou: 250 ml asyn 250 ml water 3 kop suiker 2 tl Kerrie Mespunt Borrie 2 e (hoogvol) maizena So gemaak: Kook asyn, water en suiker saam. ...

Read more

Rissieblatjang

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hy byt lekker
!! 4 medium uie – fyn gekap 10 knoffelhuisies – fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 1 pepperdew – fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 ...

Read more

Uiesnippers

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Ek het ‘n ‘koelkas-uiesnippers’. resep wat ons baie geniet. 5 uie gesnipper, kookwater, 500ml bruinasyn, 500ml witsuiker, 125ml worcester sous, 125ml tamatiesous, 15ml sout, 12ml borrie, 12ml mostertpoeier, 5ml swartpeper. Skil en sny die uie en plaas in ‘n nie-metaalbak. Giet genoeg kookwater oor om die uie heeltemal te bedek ...

Read more

Tuisgemaakte gouestroop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Ouma Lien se Gouestroop 6 kop witsuiker 3 kop koue water 3 teelepels kremetart In ‘n lekker groot kastrol, gooi helfte van die water in, meng suiker, kremetart by. Op die laagste stelling op die stoof, roer aanhoudend tot opgelos. Bring hitte op hoog, hou aan kook en roer vir ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!