Skoonsus Dawn se gebottelde beet

2013-06-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (2.7 / 5)

2.7 5 9
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

9 People rated this recipe

10,079
Related Recipes:
  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Maklike Biltong Patee

500ml (2k) asyn
750ml (3k) suiker
6x250ml (6k) gerasperde/in blokkies gesny gaar beet
2 groot uie, fyn gekerf
15ml (1eetl) matige kerriepoeier
45ml (3eetl) mielieblom
5ml (1teel) sout
2.5ml (halwe teel) gemaalde gemmer

Verhit asyn en suiker oor lae hitte, roer tot suiker opgelos is. Voeg beet en uie by, prut vir 10 min. Meng res van bestanddele met ‘n bietjie water en voeg by. Kook saam vir 5 min of net tot dik. Skep warm beet in gesteriliseerde bottels en verseël terwyl nog warm.

Heerlik en baie maklike jy sal nooit weer ander beet wil eet nie! Geplaas deur Zelma Holt – Boerekos Kookengeniet Facebook
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!