Bottel en Bêre Engelse Komkommers

2013-05-20
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 11
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

11 People rated this recipe

5,612
Related Recipes:
  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Maklike Biltong Patee

5 groot engelse komkommers – in lekker dun skywe gesny
1 groot ui in snippers gesny
1k water
5 kop wit asyn
1 kop bruin asyn
3 kop suiker suiker
1 bayleave per bottel
1 ster anys per bottel
knypie sout

Gooi al die bestandele in kastrol,(behalwe komkommer) , bring tot kookpunt, maak seker suiker is gesmelt
Voeg komkommer snye by, kook bietjie tot verkleur.
Bottel komkommer met uiesnippers , giet vol met vloeistof, sit anys en bayleave in elke bottel en verseël.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!