Loader

Recipe Skill Level: Maklik

Grootmaat Gemmerkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Jy kan maar al jou vorige gemmerkoekie resepte weggooi, die is ‘n staatmaker. Net soos ouma dit kon maak, met krakies en al Resep kan maklik halveer word ( lewer sowat + – 280 koekies) Jy benodig: 370 g regte botter 2 kop gouestroop 10 kop snowfalke koekmeel 5 kop ...

Read more

Ham en Kaas Wawiele

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Heerlike vingerhappie, kinders is dol hieroor. Vinnig en maklik Lekker vir ligte ete saam kraakvars groenslaai 1 x 400g Blaardeeg ontdooi 1 eier geklits 8 snye ham 1 kop gerasperde kaas tamatiesous gemengde droë kruie na smaak bietjie botter   Voorverhit oond na 180 C en smeer ‘n bakplaat met ...

Read more

Zoerdoef

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

My weergawe van die heerlike tuisgemaakte Granadilla Liqueur met pynappel kinkel <PG18> 6 x 115g Rhodes – Granadilla Pulp 1 x 440g blikkie pynappelring – stroop gedreineer en hou eenkant 3 kop wit suiker 750ml Vodka In ‘n groot glasbak, meng suiker, Granadilla Pulp en pynappelstroop saam tot suiker opgelos ...

Read more

Staatmaker Vanilla Sponskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Wen resep vir ‘n veerligte sponskoek, jy sal elektriese klitser hiervoor benodig. Hou by 15 minute tydsberekening, jy sal nie spyt wees met eindresultaat nie 2 kop koekmeel 1 ½ kop witsuiker 4 groot eiers 1 kop melk 40 ml kookolie 2 tl bakpoeier 2 tl vanilla . Versiersel: Aarbei ...

Read more

Blinkbek Goue Hoenderdye

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Hierdie hoenderdye word eers lekker bros gebraai en dan met die lekker taai sous bygedam om dit nóg lekkerder te maak 1.5 kg hoenderdye sout en peper na smaak 4 el botter 2 el kookolie 1 el mielieblom 125 ml sojasous 8 el bruinsuiker 4 el heuning 2 el appelkooskonfyt ...

Read more

Sjokolade Botterversiersel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Die versiersel bly maar bo, sonder fieterjasies – genoeg vir 1 koek 1 x 500 g versiersuiker- gesif 200 g sagte botter (Rama/Stork) werk ook baie goed 3 el opgehoopte kakao poeier 50 ml melk 2 tl vanielje geursel . In n groot mengbak, room die botter tot lig en ...

Read more

Springbokboud in die oond

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

As jy so gelukkig is om ‘n ou boudjie in die vrieskas te hê.. Die resep werk lekker vir enige wildsboudjie 1 springbokboud 500 ml karringmelk 10 blokkies varkspek (skaapstert of brisket vet werk ook goed) 10 heel knoffeltoontjies, afgedop 2 uie, in dik skywe gesny 250 ml Old Brown ...

Read more

Kerriemayo – Hoenderborsies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Blitsvinnig en baie lekker , ‘n vra-na-meer-hoender lekkerte 6 hoenderborsies, ontbeen, maar los velletjie aan 3 eetlepels olyfolie 1 groot ui – baie fyn gekap 1 groot ryp tamaties, geskil en fyn gekap suurlemoen grofgemaalde swartpeper ½ tl fyn gemmer 2 el sterk kerriepoeier 1 el bruinsuiker 1 kop witwyn ...

Read more

So by my Kool

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

Heel gebakte Koolkop oor die kole. So ietsie anders as die gewoon. Heerlike bygereg vir braaivleis. . 1 medium koolkop botter 125 ml room aromat na smaak rooi peper na smaak (cayenne peper) peper & sout na smaak paar knoffeltoontjies, geskil en gekneus kaas in skywe gesny 8 repe spek ...

Read more

Japtrap Biltong

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Lus om jou eie Biltong te maak, maar nie die “fancy” geriewe soos n Biltongboks om grootmaat te maak nie. Koel komkommer, die een is vir jou. Sommer so in die oop lug soos in die ou dae. Binne 3 dae kan jy al smul. Vir die Biltong: +-1.2 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!