Recipe Skill Level: Maklik
“Jam Donuts” – Oliebolle
Ek is seker ons almal het met die bederf grootgeword Jy het nodig: 400g koekmeel 1tl sout 10g kitsgis 1tl suiker 45ml water 160ml melk 1 groot eier – geklits ÂŒ kop botter . *Olie vir diepbraai *Strooisuiker om in te rol *Konfyt van jou keuse Sif die meel, sout ...
Read moreMaklike Biltong Patee
Dit is die perfekte voorgereg. Bedien met sout koekies of ‘n Fransebroodrol. Lekker vir ontbyt saam warm gebakte skons 150g biltongpoeier ( of fyn gerasperde biltong ) 230g gewone roomkaas 60 ml vars lopende room – nie geklits gemaalde swart peper na smaak 1 el fyn vars geskroeide en gemaal ...
Read moreBruin Uie Sous
Heerlik saam met Vleispasteitjies, Kapokaartappels, Pap of enige gebraaide vleis 1 pakkie “Knorr Gravy Brown Onion Gravy” – aangemaak soos op pakkie 3 el botter , 2 el kookolie 3 uie – in halwes gesny en dan gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus en gekap 125ml rooiwyn 250ml kookwater 1 el bruin ...
Read moreLamsvleis Breyani
Geurige Indiese gereg, nou nie Boerekos nie maar ons is ook mos ma lief vir iets met ‘n byt Ek deel hierdie basiese resep. Jy kan dit dan aanpas met verskillende vleissnitte. Maak seker jy het baie tyd vir die een . 1Âœ kg Lamsvleis stowevleis bv, opgesnyde skenkel of ...
Read moreFlippen Lekker Wildsvleis-Potjie
Die is kuierkos ! . 1Âœ kg Wildsvleis kook stukke van jou keuse 2 uie – gekap 8 knoffeltoontjies, gekneus 250g sampioene – halveer 1 groot groen soetrissie, gekap 300g gemengde droĂ« vrugte 2 el matige kerriepoeier 2 el vars geskroei gemaalde koljander Âœ tl fyn naeltjies 3 el bruinsuiker ...
Read moreVrugteslaai Yskastert
Almal het hul gunsteling, vir my is die een ‘n wenner ! 500 ml room – baie koud 1 blikkie karamel – glad geklits met ‘n vurk 1 x 825g blik KOO “fruit cocktail” – stroop gedreineer geroosterde klapper . Basis: 1 pakkie tennisbeskuitjies – fyn gekrummel 125g botter – ...
Read moreOondgeroosterde Varkpens
Een van die lekkerste vleisstukke van ‘n varkie. Min moeite, eenvoudig, maar lekker ! + – 1Âœ kg varkpens (pork belly) – spekbolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis 3 el growwe sout 15 ml growwe gemaalde swart peper ÂŒ tl fyn naeltjies 3 el appelkooskonfyt . Voorverhit die ...
Read moreSuurroom-Versiersel
Jy sal nooit weer ander resep nodig kry om Ć versiersel te maak nie , perfek vir enige Kolwynjie;  beste vir Wortelkoek ! 500g versiersuiker, twee keer gesif 150g  sagte Springbok Botter 200 ml Suurroom paar druppels suurlemoensap Metode: Klits die botter, suurroom en paar druppels suurlemoensap saam met ân ...
Read more“Sweet Chillie” Sous
Maklike resep en heerlik ! Bottel en BĂȘre 2 x 450g blikkie fyn appelkoos konfyt 1 x 450g blik fyn perske konfyt 2 kop kookwater 8 groot uie 10 knoffeltoontjies 15 rooi en groen gemengde brand rissies Âœ tl rooi peper (cayenne pepper) 1 el sout 2 kop wit asyn ...
Read more