Heuning en Feta Pampoenkoekies

2010-06-07
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,502
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

 

Bestanddele:

2 koppies gaar boerpampoen
fetakaas, gekrummel
2 tl fyn kaneel
halwe koppie heuning
2 eiers
1 koppie koekmeel
1 tl bakpoeier
olyfolie vir braai
halwe koppie pekanneute, gekap(opsioneel)

Metode:

Meng nou die gaar fyngedrukte pampoen, meel, bakpoeier, eiers en pekanneute saam.
Verhit ’n bietjie olyfolie in ’n pan en skep lepels vol deeg daarin.
Braai aan albei kante tot goudbruin
Dreineer olie en pak die pampoenkoekies in lae en krummel met fetakaas, sprinkel met kaneel na smaak tussen elke laag.
Drup die heuning oor en sit warm voor.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!