Zoerdoef

2018-01-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 24
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

24 People rated this recipe

22,303
Related Recipes:
  • Ys-Melkkoffie

  • Roomyskoffie

  • Warm sjokolade

  • Bloody Mary

  • Ystee

My weergawe van die heerlike tuisgemaakte Granadilla Liqueur met pynappel kinkel <PG18>

6 x 115g Rhodes – Granadilla Pulp
1 x 440g blikkie pynappelring – stroop gedreineer en hou eenkant
3 kop wit suiker
750ml Vodka

In ‘n groot glasbak, meng suiker, Granadilla Pulp en pynappelstroop saam tot suiker opgelos is . Maak toe met kleefplastiek en plaas in yskas oornag
Bring dan tot kookpunt, draai hitte af en prut 5 min
Laat afkoel en gooi terug in glasbak, maak toe met kleefplastiek
Plaas in yskas vir 12 ure

Meng Vodka by, meng en bottel Hou koud in yskas

*die pynappelringe kan in ‘n tupperware bakkie gevries word as jy dit nie dadelik vir iets anders gaan gebruik nie

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!