Recipe Type: Tradisioneel
Tradisionele Boerekos Resepte
Vinnige Gemmerbier
My vinnige Gemmerbier Groot sukses, heerlik vir warm somersdae ! 16 k water koue water 2 hoogvol tl gemaalde gemmer 1 hoogvol tl kremetart 1 1/2 gelyk tl kitssuurdeeg 3-4 kop suiker handjievol rosyne. Meng alles met Kraanwater. Ek gebruik emmertjie met deksel. Laat staan 24 uur en suiver deur. ...
Read moreMelkkos Lekkerte
Bestanddele: blik kondens melk 2 koppies water 1 liter melk 1 koppie meel 125 ml botter bietjie sout So gemaak: Meng die kondensmelk, water en melk saam in ‘n kastrol. Jy kan suiker byvoeg as dit nie soet genoeg is nie. Vryf die botter in die meel in, sodat dit ...
Read moreOutydse souskluitjies
Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 100 ml Vars melk Knippie sout Stroop: 700 ml water Kaneelsuiker 25 ml botter So gemaak: Sif droë bestanddele ...
Read moreOutydse Koffiekoekies
Bestanddele: 2 kg koekmeelblom 7 ml sout 625ml geelsuiker 750 g botter 110 ml skoon varkvet 400 ml stroop 25 ml koeksoda 250 ml baie sterk swart koffie 15ml vanieljegeursel So gemaak: 1. Meng meel, sout, suiker in groot skottel. 2. Frummel botter en vet daarin. 3. Voeg die ...
Read moreOutydse Asynpoeding
Sous: 500 ml water 500 ml suiker 125 ml asyn Deeg: 30 ml botter 125 ml strooisuiker 2 eiers 375 ml koekmeelblom 5 ml koeksoda 10 ml gemmer 1 ml sout 2 ml neutmuskaat 30 ml appelkooskonfyt Verhit die bestanddele vir die sous saam tot kookpunt. Laat prut vir ...
Read moreKoeksisters
Ek gebruik al die resep vir n redelik tyd, en is heerlik. Ek het die resep in twee dele gesit, siende dat die no 1 so 48 klein koeksister maak, en no 2, gebruik wanneer ek vir n Bazaar maak…. Koesisters 1 4 k meel 1tl sout 6 tl bakpoeier ...
Read moreOuma se doekpoeding
1 koppie suiker 1 koppie botter 3 eiers 2 eetlepels appelkooskonfyt 4 koppies meelblom 1 teelepels elk naeltjies (fyn), kaneel, gemmer ensout 3 teelepels koeksoda 1 koppie elk sultanas, korente, versuikerde skil, pitlose rosyne en melk koppie warm water, afgekoel 2 eetlepels brandewyn Sif meelblom,nealtjies, gemmer, kaneel en sout saam. ...
Read moreA LA HASIE
FYNPROEWERS KONINGSKOS. 1 haas 750ml rooi wyn 50g varkvet 2 uie 12.5ml mielieblom 50ml rum 1 lourierblaar 5g roosmaryn 5 gekneusde knoffelhuisies 5g koljander 250g geweekte pitlose pruimedante speserye na smaak Sny haas in groterige stukke. Marineer vir 24 uur in wyn. Sny varkvet in klein skyfies. Braai uie ...
Read more