A LA HASIE
2008-10-28- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
FYNPROEWERS KONINGSKOS.
1 haas
750ml rooi wyn
50g varkvet
2 uie
12.5ml mielieblom
50ml rum
1 lourierblaar
5g roosmaryn
5 gekneusde knoffelhuisies
5g koljander
250g geweekte pitlose pruimedante
speserye na smaak
Sny haas in groterige stukke. Marineer vir 24 uur in wyn. Sny varkvet in klein skyfies. Braai uie in olie tot sag. Voeg res van bestanddele behalwe pruime en rum by. Kook vir 1uur en Haal haas uit wyn en sit in oondbak. Voeg speserye by en dan die wyn en genoeg water om vleis te bedek. Kook vir 40 minute op lae hitte. Voeg pruime en rum by sowat 10 minute voordat kos bedien word.
.