Recipe Type: Tradisioneel
Tradisionele Boerekos Resepte
Koekstruif (Trifle)
1 sponskoek 1 pakkie rooi jellie 1 pakkie groen jellie 1 blik karamel kondensmelk 1 pakkie kersies – en room 1 groot houer Ultramel vla 1 groot blik gemenge vrugte bietjie sjerrie 1 pakkie sprinkle neute 1 groot glasbak Sny sponskoek in stukkies en gooi sjerrie oor. Bedek met lagie ...
Read moreOutydse Mosbolletjies
Regte, egte outydse resep – maak seker jy het baie tyd vir die een!!! 500 g Rosyne (met pitte) 1.5 liter (6 koppies) Water ½ koekie gis (droog of saamgepers) of 7,5 ml ( ½ eetl) aktiewe droë gis 5 kg Witbroodmeelblom 500 g Botter of Margarien of 250 g ...
Read moreKluitjies (Dumplings)
250 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 15 ml botter 1 eier, geklits 125 ml melk Sif die droë bestanddele saam. Vryf die botter in. Klits die eier en die melk saam en voeg dit by die meelmengsel. Meng dit met ‘n houtlepel totdat dit sag is.Skep lepels ...
Read moreJan Ellis Poeding
Jan Ellis Poeding Beslag 5 ml koeksoda 125 ml melk 375 ml bruismeel 125 ml suiker 2 eiers 30 ml appelkooskonfyt 25 ml sagte margarien 1 ml sout Sous 250 ml water 250 ml room 250 ml botter 250 ml suiker 5 ml vanilla Verhit oond tot 180 grade. Los ...
Read moreKerrie afval Potjie ( Skaap pens-en-pootjies)
1 x skaapkop, oopgekap en harsings uitgeskep 1 x skaappens skoongekrap 1 x skaaptongetjie ontvel 4 x skaappootjies 1 x skaapnek in skywe gesny 2-3 heel uie sout -en – peper, kerriepoeier na smaak 125 ml suiker (verkieslik bruin) 45 ml kerriepoeiermengsel ( van goeie gehalte) 1 x knoffelhuisie fyngedruk ...
Read moreKoedoepastei
3 kg koedoevleis in blokkiesgesny 200 g varkspek in blokkies gesny 250 g spekvleis gesnipper 10 ml sout swartpeper na smaak 5 ml fyn koljander / koljanderblare ± handvol 6 heel naeltjies, in klein ui gesteek 4 gekneusde knoffeltoontjies 2 groot uie gekap 15 ml olie 25 ml maroelajellie 400 ...
Read more