Loader

Recipe Type: Tradisioneel

Tradisionele Boerekos Resepte

Japtrap Biltong

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Lus om jou eie Biltong te maak, maar nie die “fancy” geriewe soos n Biltongboks om grootmaat te maak nie. Koel komkommer, die een is vir jou. Sommer so in die oop lug soos in die ou dae. Binne 3 dae kan jy al smul. Vir die Biltong: +-1.2 ...

Read more

Oondgebakte Skaapkop

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

So lelik maar seker die lekkerste deel van die skaap . 1 heel skaapkop per persoon, baie mooi skoongemaak, deurgespoel met lopende koue water, droog gedruk met skoon vadoek 250 ml water 4 el botter suurlemoensap sout vars gemaalde swartpeper *swaargewig foelie So gemaak: Voorverhit die oond tot 180 C ...

Read more

Kaiings met Mieliepap

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Daar is darem min dinge so lekker soos pap en kaiings! Mond blink ge-eet van al die gebraaide vet! Baie geduld om die vetjies fyn op te sny, maar die moeite werd ! 1 – 2 kg sagtevet – skaap, vark, bees; met effense vleisie aan (vet van die boude, ...

Read more

Stampmielies en Bone met Spek

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Op die oudtydse manier, nes ouma sin !!   3 kop droë stampmielies 2 kop droë gespikkelde bone 200 g varkspek in blokkies gesny bietjie botter sout swartpeper na smaak **Spekkies – In bietjie botter gebraai tot liggies bruin Vroegdag gooi jou stamp en bone in ‘n lekker groot skottel ...

Read more

Spitbraai – voorbereiding en marinades

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Lam, Speenvark, Bosvark, Klein wildsbok, en Pluimvee …noem dit, doen dit…!! VOORBEREIDING VAN KARKAS Gebruik 5 ml sout en 1 ml vars gemaalde swartpeper per kg vleis. Vryf helfte van die sout en peper aan binnekant van karkas. Hou res van mengsel om karkas naby die einde van roostertyd aan ...

Read more

Wildswors

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

  Eenvoudige maar lekker wildswors resep 2kg Varkspek,  helfte blokkies gesny, ander helfte baie klein blokkies gesny 10kg Wildsvleis, ontbeen en mooi verwek, in blokkies gesny 3 kop Goeie gehalte asyn 1 kop Worcestersous 1 kop Heel koljander, geskroei en liggies gemaal 5 el Sout 3 el Vars gemaalde swartpeper 1 el Fyn naeltjies 3 ...

Read more

Heerlike Gemmer Potpoeding

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Laataand, dis die tyd wanneer ek altyd lus raak vir iets soets… en vinnig.. Heerlike Pot Gemmerpoeding ~ reg in 10 minute Jy het nodig stroop: 1 kop suiker 750 ml water 1 tl fyn gemmer 2 el appelkooskonfyt mespunt sout Meng ales in ‘n kastrol , sit op plaat ...

Read more

Kerrie Sult

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Die is n heerlike “Curry Brawn” resep wat ek uit my skoonma Anna  Greenberg se resepte boek gaan krap het. Dis heerlik en verskriklik maklik. 4 Varkpote – skoon gemaak ‘n stuk skaap blaarpens skoon gemaak 1.5kg beesskenkel vleis 5 groot uie, gekap 400 ml asyn 30ml matige kerrie poeier ...

Read more

Slaphakskeentjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  : 1 kg pickle uitjies mooi geskil 2 teelepels korrel mosterd ( grainy mustard ) 1/2 eetlepel maizena 1 teelepel borrie 1 koppie bruin druiweasyn 1/4 koppie koue water 1/2 koppie suiker 1 knippie sout 3 eiersSo gemaak: Kook uie oor `n medium hitte tot gaar in water met ...

Read more

Vetkoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

  Hierdie resep lewer so 16 vetkoeke of 1 brood en is n baie lekker deeg. Bestanddele: 1.25 kg koekmeel (gesif), 1 pakkie anchor kits suurdeeg,(10 g ) 10 ml sout, 10 ml suiker, 3 koppies lou warm water met 1 eetlepel wit asyn daarin, 750 ml kook olie om ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!