Loader

Oondgebraaide Sirloin

2016-04-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.7 / 5)

4.7 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Lewer op n stokkie

Heerlike Sondag Biefstuk in die oond, met goue aartappels

2 kg beeslende (Sirloin)
3 el botter
bietjie olyfolie
3 knoffelhuisies, gekneus
suurlemoen se sap
sout en varsgemaalde swartpeper
gemengde droe kruie
tinfoelie
aartappels

Verhit oond tot 180 °C.

Vryf vleis met suurlemoensap , kruie en peper.
Meng olyfolie en knoffel en vryf oor vleis.
Plaas vleis in oondpan, stip oral met botter
Maak oondpan mooi toe met foelie, maak seker dis mooi geseel aan die kante
Bak in oond vir 45 minute, haal dan uit oond, verwyder foelie versigteig, voeg jou aartappels by, geur met sout na smaak
Sit foelie weer terug, bak verdere 20 minute.
Haal foelie af en bak nou vleis sonder foelie tot aartappels goudbruin is
Haal uit en laat rus 10 minute voor jy dit sny as jy dit warm wil eet. As jy dit koud verkies , laat die vleis heeltemal afkoel voor jy dit sny.

Bedien met rys en lekker groente van jou keuse of koue vleis en slaai

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!