Loader

Recipe Type: Beesvleis

Skotse Eiers

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Bestanddele: · broodkrummels · 4  varkworsies · Koekmeel · Sout · Aromat  · gemengde kruie · 1 geklitste eier · 4 gekookte eiers . olie Instruksies: · Geur die eier en klits , hou eenkant, geur nou jou broodkrummels met Aromat , knippie sout en gemengde kruie in ‘n aparte bak ...

Read more

Heerlike Groenboontjie Bredie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

1 ui gekap knoffel na smaak 6 med aartappels 600g stewing beef 1kg groenboontjies ~ gekerf 2 tubs knorr beef stock swart peper na smaak Ek het knoffel en uie gesmoor en toe my vleis saam gesit. Voeg by 2 tubs knorr beef stock en swart peper. Dan so bietjie ...

Read more

Bobotie Frikkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Lekkerste frikkadelle !! *vir die frikkies: 1 kg topside maalvleis 1 ui gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en fyn gekap 2 el tamatie puree 1 el blatjang handvol rosyntjies 1 eier 1 el kerriepoeier mespunt borrie 1 tl bruinsuiker 1/2 tl gedroogde tiemie 1 tl suurlemoensap 1 el perske of appelkooskonfyt ...

Read more

Kerrie Vetkoeke met ‘n Twist

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

My twist op n kerrie vetkoekie vandag , gesonder sal julle wonder !!!   Gebak en nie gebraai nie..   Easy peasy, gekoopte brood deeg by bakkery, jou eie spesiale kerrie vleisie en bou jou bun en in die oond vir omtrent 20 min ! (160 C) Ek het Canola ...

Read more

Smul lekker Beeshart Repies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Beeshart repies met egte botter broodjie. nie almal se dis maar vreeslik lekker. bees hart repies. 1bees hart skoon gemak en in repies gesny. maak n dik sousie van texan pork spice, heelwat woester sous en n bietjie asyn. braai in n pan met n bietjie botter. hy kan repies ...

Read more

Boereworsbolletjie Kebab

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Moeg vir dieselfde goeters oor en oor by die braai…? Probeer gerus die smul lekker dis vir iets anders Jy benodig: Rou Boerewors Groot Knopie Sampioene ~ in dik skywe gesny Uie ~ in growwe stukke gesny Marinade van jou keuse bietjie olie sosatie stokkies Ryg al die vleis uit ...

Read more

Geurige maalvleis op roosterbrood en sunny side up

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

…wat ‘n lekker ontbyt om die dag af te skop……. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 1 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 1 tl goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in ...

Read more

Vrugtige Bobotie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ma se lekker bobotie 2 snye dag oue brood 200ml melk 2 uie gekap bietjie kookolie 1 el suurlemoensap 2 tl matige kerrie 1 tl aromat 1 tl borrie peper na smaak 500g topside maalvleis 4 el goeie blatjang 3 eiers handvol droë appelkose ~ opgekap 1 granny smith appel ...

Read more

Kebab Frikkadelle

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Lekker aptyt opwekker langs die braaivleis vuur Hierdie  is ‘n baie lekker reseppie – ek gebruik hom oor-en-oor! 1 middelslag ui 1 kg maalvleis 30 ml fyngekapte vars pietersielie 15 ml Aromat 2 ml growwe swartpeper 250 g swoerdlose spek *jou gunsteling marinade So gemaak: Rasper die ui baie grof. Voeg ...

Read more

Hooimiede

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hierdie ete is pret en die mense moet van alles in die regte volgorde skep: genoeg vir 6 – 8 mense 2 kop rou rys – *kook dan gaar 1.5 kg maalvleis, gaar geroer braai sonder sout of speserye 2 pakke Barbeque Frito’s – effens fyngedruk 400 g gerasperde cheddarkaas ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!