Loader

Recipe Type: Beesvleis

Randrekker Bobotie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Lekker randrekker met maalvleis, met bietjie nostalgie 2 snye bruinbrood 200 ml melk 2 uie, fyngekap 25 ml olie 25 ml suurlemoensap 8 ml kerriepoeier 5 ml borrie 5 ml Aromat 2 ml peper 500g maer maalvleis 30 ml blatjang 2 eiers 125 ml gekapte droë appelkose 1 groen appel, ...

Read more

Beef Kerrie en Samp

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Die bakpoeier maak die vleis sa enige taai vleis word sag met dit. Jinne mense ek meet mos nie ek skat mos soos ek ken met die oog en hand maar ja hier is die resep. 800gr na 1kg Beef blokkies vleis (Goulash) Een lekker Groot ui of 2 kleines. ...

Read more

Geurige Kerrie maalvleis met stywepap

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

…. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 2 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in stukke gesny Maak olie warm, gooi naeltjies, lourierblaar, kaneelstokkie, ...

Read more

Geurige Kerrie maalvleis

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Smullekker kerrie maalvleis vir vetkoek, krummelpap … bo op roosterbrood…. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 2 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in ...

Read more

Herderspastei

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Braai ‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot amper gaar… ...

Read more

Knoffel Murgbene en Roosterbrood

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Absolute trooskos..!! 8-10 murgbene lekker groottes met baie murg… bietjie olyfolie 4 eetlepels Botter 1 groot ui fyn gekap 15 huisies knoffel, gekneus bietjie tiemie – droog of vars 1 kop goeie rooiwyn 1 kop aftreksel sout gemaalde swartpeper In lekker groot kastrol, verhit olie en botter saam, braai ui ...

Read more

Burger-riffiek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Marietjie deel met ons haar wenner hambuger pattie .. Jy het nodig: 500 gr maalvleis, 1 ui fyn gekap, 2 snye brood lekker gekrummel, vars pietersielie( ek vat sommer n hele paar takkies, die geur van pietersielie is heerlik in die pattie) 1 eier, n hantjie vol oats. Sout en ...

Read more

Oondgebraaide T-been-steaks

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Elsabe se Souserige T-been Nog ‘n lekker maklike reseppie vir T- Been…… 4 T-been steaks Pakkie wit uie soppoeier Foelie Voorverhit oond 160 grade C Sit T-been steaks in oondpan, gooi soppoeier oor en maak toe met foelie Bak in oond vir 1uur, maak vleis lekker sag met ‘n sousie ...

Read more

Boeuf bourguignon

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Trooskos vir winter… Jy het nodig: 1,5 kg dikrib-beesvleis 1 bottel rooiwyn (gebruik ‘n pinotage of cabernet sauvignon) 4 knoffelhuisies, fyngekap vars tiemie, pietersielie 70 g botter 1 ui, fyngekap 2 wortels, in lang stukke gesny 2 eetlepels koekmeel 250 g repie-spek, in blokkies gesny 300 g klein uitjies 250 ...

Read more

Herderspastei met ‘n twist

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Gee ‘n twist aan die allerdaagse herderspastei Jy het nodig: Bietjie olie 700g maalvleis 1 Ui Gekap 5 Knoffelhuisie, gekneus 2 Selderystingels, fyn gekap 1 Groot wortel – in dun skyfies gesny Hanvol gevriesde ertjies 1 Tl tiemie 1 Tl Gemaalde koljander 1 Eetl Tamatiepuree 6 Groot aartappels Sout en ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!