Recipe Type: Beesvleis
Vleisbroodjie
750g maalvleis (binneboud) 375 ml witbroodkrummels 2,5 ml fyn gemmer sout en peper 125 ml water 1 eier 30g margarien 250g hoenderlewer 1 fyngerasperde wortel 2,5 ml gemengde kruie 125 ml melk 250 ml aartappelvlokkies (kits) 1 fyngekapte ui Gebruik ‘n elektriese braaipan. Maak die fyn aartappels aan deur ...
Read moreTong in Appelkoossous
2 sout beestonge Wortelskyfies 1 lourierblaar 1 groot ui in skywe gesny SOUS: 1 groot blik ingelegde appelkose 190ml bruinsuiker 5ml droë mosterd 125ml wit druiwe asyn 3ml sout 1 blokkie beesboeljon 85ml sultanas Aromat 15ml meel en water om pasta te vorm. Laat prut tong vir 1uur lank. Voeg ...
Read more