Copy Cat Kool Slaai

2014-02-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 32
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

32 People rated this recipe

17,542
Related Recipes:
  • Koel Komkommer Slaai

  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

My Na-aap KFC Koolslaai

Jy het nodig:
1/2 kop mayonnaise
1/3 kop sugar
1/4 kop milk
1/4 kop karringmelk
2 1/2 tl suurlemoen sap
1 1/2 tl wit asyn
1/2 tl sout
mespunt vol wit peper
8 kop, baie fyn gekapte koolkop
1/4 kop, baie fyngerasperde wortel
2 el baie fyn uie – rasper as jy kan

Maak so:
Maak seker kool en wortel is baie fyn opgekap
Meng mayonaise, suiker, melk, karringmelk, suurlemoensap, asyn, sout en peper alles saam in groot mengbak. Meng baie goed tot glad
Voeg kool, wortels, en uie by, meng deur
Maak toe met cling wrap, en laat rus vir min 3 ure, verkieslik oornag..geniet !!

Recipe Type: Tags: , , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!