Heerlike Aartappelsop

2015-01-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.4 / 5)

3.4 5 21
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

21 People rated this recipe

8,953
Related Recipes:
  • Beesvleis met ertjie, lensie en gort sop

  • Boontjiesop van Kathu 

  • Rooilensiesop

  • Romerig Sampioenroom Sop

  • Hokaai Vissermansop

1 Kg Aartappels
2 Lt Water
3 Groot Uie

Kook tot sag en maak fyn in water.

Voeg die volgende by:

1 Pak Spek gesnipper en bros gebraai
1-2 Kop vars room
1 Eet Pietersielie
Sout na smaak

Kook alles saam vir 1/2 uut tot 1 uur op baie lae hitte.

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!